
Voorsitter Bestuursraad: Dave Samuel
Die Bestuursraad (BR) van die kerkraad het ’n leidinggewende, koördinerende en ondersteunende funksie ten bate van die onderskeie bedieninge, die kerkraad en die gemeente van Berg-en-Dal. Die BR vergader kwartaalliks waar verslae van die werksaamhede van bedieninge ontvang word, asook aanbevelings van die bedieninge aan die kerkraad. Die BR neem kennis van hierdie verslae en berei die sakelys vir die kerkraadsvergadering daaruit voor. Langs dié weg wil die BR ook die onderskeie bedieninge ondersteun en adviseer.
Die BR word saamgestel uit ’n voorsitter, die leraars, leierouderling- en –diaken, die voorsitters van die sewe bedieninge en drie (ondersteunings)komitees, asook die skriba van die kerkraad.
’n Belangrike funksie wat aan die BR opgedra is, is die oorhoofse bestuur van ’n aantal strategiese prioriteite wat ná deeglike besinning, oorleg en ’n omgewingsanalise aan die einde van 2008 deur die kerkraad en bedieninge geïdentifiseer is.

Leraar:
Ds. Johan Marais

Kantoor Bestuurder:
RITA VAN ZYL

Leraar:
Ds. Jan Lubbe

Leierouderling:
Victor Reitz

Leierdiaken:
Louis Kruger

Leierdiaken:
Mariëtte Pretorius

Voorsitter Erediensbediening:
Nico Janse van Rensburg

Voorsitter Gemeentebediening:
Ellen-Anne Swart

Voorsitter Jeugbediening:
Eduard Loots

Voorsitter Barmhartigheids-bediening:
Jaco van Niekerk

Voorsitter Getuienisbediening:
Gerhard Geldenhuys

Voorsitter Eiendomme:
Johan Truter
