Erediens: 9 Aug 2026

Erediens deur Ds. Janke Hurter om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… KONINKRYKSTYD Tema: Arm, maar ryk: Die Here heg waarde aan en beloon getrouheid Teks: Openbaring 2:8-11 https://www.youtube.com/watch?v=2MryNyZWPGM
Erediens: 2 Aug 2026

Erediens deur Ds. Jan Lubbe om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… KONINKRYKSTYD Tema: Suiwer én opreg, waarheid én liefde, lig én warmte –dáár vind jy Christus Jesus staande by die brandende kandelaar van ‘n gemeente! Teks: Openbaring 2:1-7 https://www.youtube.com/watch?v=bYlHCfCuiPc
Taizédiens: 26 Julie 2026

Taizédiens deur om 18:00. “In die nag, en in die dag, oral voor Gods aangesig” Dr. Martin Laubscher Tema: “Dag en nag”-Psalms” Teks: Genesis 1:1-5; Psalm 74; Matteus 14:13-14, 23 https://www.youtube.com/watch?v=4UMDlFG4S5k
Erediens: 26 Jul 2026

Erediens deur Ds. Johan Marais om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… Tema: Swaarkry → volharding → Koninkryk/Heerlikheid Teks: Openbaring 1:1-20 https://www.youtube.com/watch?v=qRCUyt2sRNU
Erediens: 19 Jul 2026

Erediens deur Ds. Jan Lubbe om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… Tema: God se wysheid… Teks: Jakobus 3:17-18 https://www.youtube.com/watch?v=5ao4a-3bKdQ
Erediens: 12 Jul 2026

Erediens deur Dr. Wynand Retief om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… Tema: Teks: Filippense 2:1-11 https://www.youtube.com/watch?v=UtzdG8dkzy8
Erediens: 5 Jul 2026

Erediens deur Ds. Johan Marais om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… Tema: Teks: Jesaja 43:1-7 https://www.youtube.com/watch?v=8c_JOjERxDA
Erediens: 28 Jun 2026

Erediens deur Ds. Janke Hurter om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… Tema: Die God, wat sy verbond met Abraham – on ons – dra en lewend hou… Teks: Genesis 22:1-14 https://www.youtube.com/watch?v=uoM7HhQM2_Q
Taizédiens: 21 Junie 2026

Taizédiens deur Ds. Jan Lubbe om 18:00. “In die nag, en in die dag, oral voor Gods aangesig” Tema: “Dag en nag”-Psalms” Teks: Genesis 1:1-5; Psalm 74; Matteus 14:13-14, 23 https://www.youtube.com/watch?v=lsc_7HAW3E4
Erediens: 21 Jun 2026

Erediens deur Ds. Johan Marais om 09:30. Berg-en-Dal 70 Jaar! Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… Vadersdag Tema: Ek glo in God, die Vader van ons Here Jesus… en van my. Teks: Lukas 15:11-32 https://www.youtube.com/watch?v=wi_ZWLAmT5A