Erediens deur

Ds. Jan Lubbe

om 09:30.

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Tema: Genade en vrede vir elkeen wat leef volgens dié innerlike reël:
In Christus, is ons ‘n nuwe mens!

Teks: Galasiërs 6:11-18