Erediens deur

Ds. Johan Marais

om 09:30.
Sesde Sondag ná Pase

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Tema: “Genesis”: Wanneer God nuut begin met mense soos ek…

Teks: Esegiël 36:22-32