Ons roeping in 2024 is...
“Op berge en in dale – oral voor Gods aangesig”
As gemeenskap van gelowiges, is ons in NG Kerk Berg-en-Dal geroep om God Drie-Enig te verheerlik –
wanneer ons God aanbid en vreugdevol te loof
wanneer ons in geloof, hoop en liefde groei
wanneer ons die goeie nuus van Jesus Christus deel
en wanneer ons daagliks in die lig van Gods Woord leef
Op berge en in dale - oral voor Gods aangesig
Ons roeping vir 2024…
Die NG Kerk Berg-en-Dal is geroep om God Drie-Enig te verheerlik…
-uit dankbaarheid vir sy genade en liefde
-en vir die geloof wat Hy in ons harte brandend hou
-in gehoorsaamheid aan Christus
-deur sy Woord en Gees gelei
-en in die eenheid van die ware geloof saamgebind.
Ons is oortuig dat dit kan gebeur wanneer ons as gemeenskap van gelowiges…
- God aanbid en vreugdevol loof
-onder die suiwer bediening van sy Woord en die sakramente in ons eredienste
- ons in geloof, hoop en liefde groei
-deur persoonlike en gesamentlike bestudering van sy Woord en ons Christelike belydenis
-deur die onderrig daarvan aan ons kinders
-deur die onderlinge omsien na en sorg vir mekaar
-en deur toewyding in gebed
- ons die Evangelie van Jesus Christus deel
-deur ons woorde en dade, in opregtheid en nederigheid, aan almal met wie ons hierdie tyd en omgewing deel, asook met hulle verder weg na wie toe ons gelei mag word
-deurdat ons daagliks volgens die eise van Gods Woord leef, saam en afsonderlik, elkeen volgens sy of haar gawes, op die verskillende akkers van sy Koninkryk en in die verwagting van ‘n nuwe hemel en aarde.
Om ons hiertoe in staat te stel…
-sonder ons onder leiding van die Heilige Gees lidmate af om in die ampte van leraars, ouderlinge en diakens te dien
-om deur verkondiging, toerusting, administrasie en bestuur sekere funksies te vervul
-en verklaar ons ons van harte bereid om hierin met hulle saam te werk.
Wat glo en bely ons?
Ons bely ons geloof…
Berg-en-Dal is ‘n Christelike Kerk wat saam met die Kerk van alle eeue en in alle oorde, ons geloof in die woorde van die Apostoliese Geloofsbelydenis bely…
Ek glo in God die Vader, die Almagtige, Skepper van die hemel en die aarde.
En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het;
wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;
wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
van waar Hy sal kom om te oordeel dié wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.
Ek glo in die Heilige Gees.
Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
die vergewing van sondes;
die opstanding van die vlees
en ‘n ewige lewe.
We confess our faith…
Berg-en-Dal is a Christian Church which, together with the Church of all ages and in all places, confesses our faith in the words of the Apostolic Creed…
I believe in God the Father Almighty, Creator of heaven and earth.
And in Jesus Christ, his only Son, our Lord;
who was conceived by the Holy Spirit, born of the Virgin Mary;
suffered under Pontius Pilate, was crucified, died and was buried; He descended to hell.
The third day he rose again from the dead.
He ascended to heaven, and is seated at the right hand of God the Father almighty;
from there He will come to judge the living and the dead.
I believe in the Holy Spirit;
the holy Christian Church, the communion of saints;
the forgiveness of sins;
the resurrection of the body;
and the life everlasting.
Berg-en-Dal kerk deel haar Christelike geloof in besonder met daardie kerke wat uit die Reformasie van die 16e eeu gegroei het, en daarom onderskryf ons die Drie Formuliere van Enigheid:
- die Nederlandse Geloofsbelydenis (1559),
- die Heidelbergse Kategismus (1563) en
- die Dordtse Leerreëls (1618-1619).
Lees meer oor wat ons saam met die belydenisskrifte aangaande die Woord van God; ons troos waaruit ons leef; en die Kerk betuig:
Aangaande die Woord van God – (Nederlandse Geloofsbelydenis, Artikels 1-9):
“Ons ken God deur twee middele: eerstens, deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die hele wêreld. Dit is immers voor ons oë soos ‘n mooi boek waarin alle skepsels, groot en klein, die letters is wat ons die onsigbare dinge van God, naamlik sy ewige krag en Goddelikheid, duidelik laat sien…
Tweedens maak Hy Hom deur sy heilige en Goddelike Woord nog duideliker en meer volkome aan ons bekend en wel soveel as wat vir ons in hierdie lewe tot sy eer nodig is en tot saligheid van hulle wat aan Hom behoort. Ons bely dat hierdie Woord van God nie deur die wil van ‘n mens gestuur of voortgebring is nie, maar die heilige mense van God het dit, deur die Heilige Gees gedrywe, gespreek (2Pet.1:21). Daarna het God deur sy besondere sorg vir ons en ons saligheid, sy dienaars, die profete en apostels, beveel om sy geopenbaarde Woord op skrif te stel… Ons glo sonder twyfel alles wat daarin vervat is, nie juis omdat die kerk hulle aanvaar en as sodanbig beskou nie, maar veral omdat die Hielige Gees in ons hart getuig dat hulle van God is…
Ons glo volgens hierdie waarheid en hierdie Woord van God in ‘n enige God, een enige Wese, in wie drie Persone is, naamlik die Vader en die Seun en die Heilige Gees…
Die Vader is die oorsaak, oorsprong en begin van alle sigbare en onsigbare dinge.
Die Seun is die Woord, die wysheid en die beeld van die Vader.
Die Heilige Gees is die ewige krag en mag wat van die Vader en die Seun uitgaan.”
Aangaande die troos waaruit ons leef – (Heidelbergse Kategismus, Sondag 1)
Wat is jou enigste troos in lewe en sterwe?
“Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie aan myself nie, maar aan my getroue Verlosser Jesus Christus behoort. Hy het met sy kosbare bloed vir al my sondes ten volle betaal en my uit alle heerskappy van die duiwel verlos. Hy bewaar my op so ‘n wyse dat, sonder die wil van my hemelse Vader, geen haar van my kop kan val nie. Alles moet inderdaad tot my saligheid dien. Daarom verseker Hy my ook deur sy Heilige Gees van die ewige lewe en maak Hy my van harte gewillig en bereid om voortaan vir Hom te lewe.”
Aangaande die Kerk – (Heidelbergse Kategismus, Sondag 21)
Wat glo jy van die heilige algemene, Christelike kerk?
“Dat die Seun van God uit die hele menslike geslag vir Hom ‘n gemeente wat tot die ewige lewe uitverkies is, deur sy Gees en Woord in die eenheid van die ware geloof van die begin van die wêreld af tot die einde toe vergader, beskerm en onderhou en dat ek daarvan ‘n lewende lid is en ewig sal bly.”
Volg die skakel na die NG Kerkargief om die volgende dokumente af te laai:
- Apostoliese Geloofsbelydenis (Twaalf Artikels)
- Geloofsbelydenis van Nicéa
- Geloofsbelydenis van Athanasius
- Nederlandse Geloofsbelydenis
- Heidelbergse Kategismus
- Dordtse Leerreëls
Ons Geskiedenis
Die NG Kerk Berg-en-Dal is op 22 September 1956 gestig as dogter van Bloemheuwel-gemeente in Bloemfontein, met die nuwe Dan Pienaar-woonbuurt in en rondom die Tempe-vallei, as bedieningsterrein. Die gemeente het met 720 lidmate en ’n kerkraad van 15 ouderlinge en 15 diakens tot stand gekom. Die eerste leraar is in Februarie 1957 bevestig – dr. Tienie Zeeman.
Belangrike momente in die geskiedenis van Berg-en-Dal:
- Stigting van die NG Kerk Berg-en-Dal: 22 September 1956
- Bevestiging van die eerste leraar – dr. Tienie Zeeman: Februarie 1957
- Inwyding van die kerkgebou – Hemelvaartdag in Mei 1959
- NG Kerk Heuwelsig stig af van Berg-en-Dal: 1963
- Bou van Berg-en-Dal kerksaal: 1967
- Begin met afsonderlike “kleinkerkie” vir jong kinders: 1967
- Engelstalige bediening met afsonderlike eredienste: 1972
- Andrew Murray gemeente stig af van Berg-en-Dal: 1975
- Kontiki Kleuterskool open: 1976
- Bediening onder Sothosprekendes begin: 1976
- Werkersklas begin: 1978
- Hoërskool Sentraal vestig in Dan Pienaar: 1981
- Berg-en-Dal 25-jarige jubileum: 1982
- Huis Eie Haard – koshuis van Hoërskool Sentraal: 1985
- Berg-en-Dal 40 jaar oud: 1996
- Berg-en-Dal 50-jarige jubileum: 2006
- Gedenkboek: Berg-en-Dal ‘n halfeeu voor God se aangesig, 1956-2006
- Ds. Gert Terblanche 25-jarige ampsjubileum: 2007
- Ingebruikneming van “nuwe orrel” nadat die orrel verskuif en herbou is: 2007
- Kerkgebou 60 jaar oud: Mei 2019
- Digitale uitsendings van eredienste via YouTube begin: April 2020
- Ds. Jan Lubbe – voorsitter van die Moderamen van die Vrystaat Sinode van die NG Kerk: Maart 2022
- Ds. Jan Lubbe 25-jarige ampsjubileum: Julie 2022
- Eerste vroueleraar in Berg-en-Dal bevestig – ds. Janke Hurter – April 2023
- Ds. Jan Lubbe – voorsitter van die Moderamen van Algemene Sinode van die NG Kerk: Oktober 2023
Voltydse leraars:
- Dr. Tienie Zeeman: 1957 – 1975
- Dr. Floris Botha: 1971 – 1982
- Ds. Jan Slabbert: 1975 – 1997
- Ds. Gert Terblanche: 1982 – 2015
- Ds. Jan Lubbe: 1997 –
- Ds. Johan Marais: 2016 –
- Ds. Janke Hurter (Jeugleraar): 2023 –
Ook aan Berg-en-Dal verbonde:
- Prof. Pieter Potgieter: 1995 – 2003
- Ds. Jurie Badenhorst: 2005 (waarnemend tydens ds. Jan Lubbe se sabbatsjaar in 2005)
Ons Gemeenteprofiel
NG Kerk
Berg-en-Dal
2024
Leraars
Ds. Jan Lubbe, ds. Johan Marais en ds. Janke Hurter (Jeugleraar)
Lidmate en besoekpunte
Belydende lidmate: 1005
Dooplidmate: 258
Besoekpunte: 546
Gemeenteprofiel afgelei uit CLS-opname in 2023
Berg-en-Dal het in 2023 weer deelgeneem aan ‘n gemeente-opname, Church Life Survey (CLS), met die oogmerk om die lewenskragtigheid van die gemeente te ondersoek. Hier volg ‘n uittreksel uit die verslag.
(Die vorige gemeente-opname was in 2019. Sien 2019 se NCLS-Verslag hieronder.)
Volg die CLS-skakel onderaan om die volledige verslag te besigtig.
Gemeenteprofiel afgelei uit NCLS-opname in 2019
Berg-en-Dal het in 2019 deelgeneem aan ‘n gemeente-opname, National Church Life Survey (NCLS), met die oogmerk om die lewenskragtigheid van die gemeente te ondersoek. Hier volg ‘n uittreksel uit die verslag.
Volg die NCLS-skakel onderaan om die volledige verslag te besigtig.
Om toegang tot die profiel aanlyn te verkry, gebruik www.sa.ncls.org.au en die profielnommer 8WP99C.
Ons Personeel
Ds. Jan Lubbe
janlubbe1964@gmail.com
0827849362
Wyke: 1-10
Ds. Johan Marais
johanmarais@bergendalkerk.co.za
0845178052
Wyke: 11-20
Ds. Janke Hurter
jankehurter@bergendalkerk.co.za
0788949166
Jeugleraar
Orrelis – Kerk
-Dr. Johan Cromhout
0832746655
quaver@stms.co.za
Klankoperateur – Kerk
-Rachelle Wilson
0827328329
rachellewilson67@yahoo.com
Operateur Lewendige Uitsendings
-Ebeth Wilson
0835609178
ebethwilson16@gmail.com
-Dawie Kleynhans
0791680549
dawiekleynhans2003@gmail.com
-Pieter Adendorff
0639113490
pietera24@gmail.com
Begeleier – Saal
-Lienkie Marais
0826110469
lienkiemarais2@gmail.com
Klankoperateur – Saal
–
Kerkkantoor
Skriba
-Denise Louw
0514362750
0731803193
kantoor@bergendalkerk.co.za
Kassier
-Marthina van Zyl
0514362750
0731803193
finansies@bergendalkerk.co.za
Terrein
Terreinbestuurder
-Pieter Wilken
0514362750
0631902964
terrein@bergendalkerk.co.za
Hulpkoster
–
Terreinwerkers
-Jeanett Kgati
-Josphine Lehare
-Andrew Pitso
-Jacob Chopo
Ons Bestuursraad
VOORSITTER
Dave Samuel
0825508871
drs@bfn.co.za
EREDIENSBEDIENING
Marius Swart
0832746482
mjswart@ktc.bfnmcc.co.za
GEMEENTEBEDIENING
Jacqueline Hechter
0826063221
hechterawj@mweb.co.za
JEUGBEDIENING
Frikkie Badenhorst
0826811114
eternity@ubertech.co.za
GETUIENIS- EN BARMHARTIGHEIDSBEDIENING
Jaco van Niekerk
0789918013
christinevanniekrk62@gmail.com
WYKSBEDIENING
Leierouderling
Adrie Hechter
0714775483
tommix1855@gmail.com
Leierdiaken
David-Rees Samuel
0829500980
david-rees.samuel@pwc.com
ONDERSTEUNINGSBEDIENING
-Komitee vir Diensverhoudinge
-Komitee vir Geldsake
-Komitee vir Eiendomme
KOMITEE VIR DIENSVERHOUDINGE
Seef Hefer
0826535353
seefhefer@law.co.za
KOMITEE VIR GELDSAKE
Dewald König
0832548632
dewald.konig@pwc.com
KOMITEE VIR EIENDOMME
Jors van der Schyff
0825734243
jorsvds@gmail.com
Ons Kerkraad
Ouderlinge
Leierouderling – Adrie Hechter – 0714775483
Onderleierouderling – –
Onderleierouderling – Corne Franken – 0825579525
Wyk 1 – Louis Oberholzer – 0824448101
Wyk 2 – Pieter Klindt – 0842575655
Wyk 3 – Karen Klindt – 0846268865
Wyk 4 –
Wyk 5 – Francois Strydom –
Wyk 6 –
Wyk 7 – Dicky Jordaan – 0833019752
Wyk 8 – Francois Laux – 0786509860
Wyk 9 – Geo Jooste – 0823776615
Wyk 10 – Claudine Engelbrecht – 0825505770
Wyk 11 – Cornel Strydom –
Wyk 12 – Schalk Wentzel – 0836285085
Wyk 13 – Louis Kruger – 0827743370
Wyk 14 – Christo Boshoff – 0823125301
Wyk 15 – Johan Botha – 0834117580
Wyk 16 – Matildie Wium – 0845571123
Wyk 17 – Corne Franken – 0825579525
Wyk 18 – –
Wyk 19 – Naas van Wyk – 0849295344
Wyk 20 – Faan du Toit –
Addisionele ouderlinge:
Germarie Adendorff – 0790384038
Stoffel du Raan
Diakens
Leierdiaken – David-Rees Samuel – 0829500980
Onderleierdiaken – –
Onderleierdiaken – –
Wyk 1 – –
Wyk 2 – Johan van der Schyff –
Wyk 3 – Christoff van der Schyff – 0729976269
Wyk 4 – Jamie Faber – 0823784240
Wyk 5 – Ebeth Wilson – 0835609178
Wyk 6 – Bremer Louw – 0716803234
Wyk 7 – Hanri van den Berg – 0727273757
Wyk 8 – –
Wyk 9 – Riaan Kymdell – 0798716683
Wyk 10 – Mathilda Henning – 0833210570
Wyk 11 – Pieter le Roux – 0827765468
Wyk 12 – Hanno Rossouw – 0836083358
Wyk 13 – Sarahné Dreyer – 0729588877
Wyk 14 – JP Joubert – 0799034332
Wyk 15 – Elmaree Retief – 0815379363
Wyk 16 – Lindi Botes – 0662482177
Wyk 17 – Thys du Plessis – 0833037900
Wyk 18 – Johan Vorster
Wyk 19 – Jacques Potgieter – 0795257474
Wyk 20 – Mariëtte Pretorius – 0685161944
Addisionele diakens:
Nicolaas Janse van Rensburg – 0823785754
Mia de Jager – 0606413125 (E-wyk)
Reas Botes –
Susan Jordaan –
Wyksindeling en bediening in wyke
Geografiese Wyksindeling
Wyksindeling
Wyk 1 Suidelike grens, bo teen Grant’s Hill
(a) Harry Smithstraat; Papenfusplek; Albrechtstraat 53-65
(b) Senekalstraat 14-33; Kapt. Goodmanstraat 3-15; Kapt. Dawsonstraat 10,12 en 15
(c) Senenkalstraat 2-15; Kapt. Dawsonstraat 2-13; Albrechstraat 49
Wyk 2 Teen suidelike hang van Grant’s Hill
(a) Albrechtstraat 71-104
(b) Hindonstraat 8-12 en 7-11; Gordon Smithsingel 3-14; Kmdt. Senekalstraat 35-51 en 30-52; Hoeke van Genl. van Schoorstraat 1-8 en Gordon Smithsingel 3-14
Wyk 3 Blok agter kerk en wes tot by Eie Haard-koshuis
(a) Senekalstraat 53-80; Leydstraat 3-10; Hindonstraat 4
(b) Hertzogstraat 61-99
Wyk 4 Westelike hoër hang teen Grant’s Hill
(a) Suidelike deel van Paul Rouxstraat (bo) 46-93
(b) Lady Smithsingel; Kidgerstraat; Prophetstraat 12 en 17
Wyk 5 Westelike laer hang van Grant’s Hill
(a) Noordelike deel van Paul Rouxstraat (onder) 14-42 en 17-51
(b) Dickie Clarkstraat; Prophetstraat 8-15
Wyk 6 Blok rondom Willem Postma Laerskool
(a) Poulteneystraat; Van Andelstraat; Morganstraat
(b) Winterstraat; Masseystraat; Prophetstraat 1-9
Wyk 7 Blok tussen kerkgebou, Preller Plein en Emily Hobhouse Plein
(a) Albrechtstraat-Noord 110-119; Waverleyweg-Wes
(b) Langenhovenstraat; Thealsingel; Diassingel; Fleckstraat
(c) Louw Wepenerstraat1-27; Leipoldsingel; Da Gamaplek; Dan Pienaarrylaan-Noord
Wyk 8 Blok noord van Emily Hobhouse Plein
(a) Hillsboro (Naby NG Heuwelsig)
(b) Sewe Damme
(c) Bewarea; Rusticana
Wyk 9 Blok wes van Hoërskool Sentraal
(a) Cronjéstraat 6-2; Genl. Conroystraat 2-14; Johieshof (Woonstelle)
(b) Conroystraat 16-44; Mockestraat 3-22; Genl. Fickstraat
Wyk 10 Siësta
Wyk 11 Blok suidwes van Johieshof
(a) Shangrila; Klopperstraat
(b) Cronjéstraat1-5; Max M’rel Meenthuise; Dan Pienaarrylaan tot by 78
Wyk 12 Blok noordwes van Tempe en langs N1
(a) Heuwelsig-woonbuurt (Naby NG Heuwelkruin); Rayton; Lilyvale
(b) Woodlands; Groenvlei
Wyk 13 Verre Weste
(a) Bainsvlei; Langenhovenpark
(b) Universitas; UV; Wilgehof; Brandwag
Wyk 14 Westdene
(a) Westdene-Suid en -Noord; Brebnerstraat; Brillstraat en omliggende strate
Wyk 15 Serenitas en Gratias
(a) Serenitas 1-100
(b) Serenitas 101-196
(c) Gratias
Wyk 16 Kiepersol Area
Wyk 17 Noorderbloem en Omliggende Buurt
Wyk 18 Verre Noorde
(a) Pentagonpark; Heliconhoogte; Meenthuiskomplekse in Noorde
(b) Santé Aftreeoord; Noordelike streke en plase noord van stad
Wyk 19 Bayswater en verder Oos
(a) Bayswater
(b) Noordhoek; Oostelike streke
Wyk 20 Waverley en Suidwaarts
(a) Waverley-Wes; Waverleyweg 70-148; Aangrensende strate
(b) Arboretum; Middestad
Bediening in wyke
Wykskoördineerders
Wyk 1 Suidelike grens, bo teen Grant’s Hill
Wyk 1a – Celesté Hutton – 0832323593
Wyk 1b –
Wyk 1c –
Wyk 2 Teen suidelike hang van Grant’s Hill
Wyk 2a
Wyk 2b
Wyk 3 Blok agter kerk en wes tot by Eie Haard-koshuis
Wyk 3a – Annette de Wet – 0832830846
Wyk 3b – Marié Nel – 0828023176
Wyk 4 Westelike hoër hang teen Grant’s Hill
Wyk 4a – Hanlie Gouws – 0832878836
Wyk 4b – Anra Faber – 0828264147
Wyk 5 Westelike laer hang van Grant’s Hill
Wyk 5a&b – Ezelle Samuel – 0827397329
Wyk 6 Blok rondom Willem Postma Laerskool
Wyk 6a
Wyk 6b
Wyk 7 Blok tussen kerkgebou, Preller Plein en Emily Hobhouse Plein
Wyk 7a – Germarie Adendorff – 0790384038
Wyk 7b
Wyk 7c – Erika Weyers – 0832808706
Wyk 8 Blok noord van Emily Hobhouse Plein
Wyk 8a
Wyk 8b – Alfréda Schutte – 0827948593
Wyk 8c – Martie Laas – 0829277192
Wyk 9 Blok wes van Hoërskool Sentraal
Wyk 9a
Wyk 9b
Wyk 10 Siësta
Wyk 10
Wyk 11 Blok suidwes van Johieshof
Wyk 11a – Kathy Jansen – 0825585331
Wyk 11b – Mathilda Henning – 0833210570
Wyk 12 Blok noordwes van Tempe en langs N1
Wyk 12a – Joanita Rossouw – 0823268966
Wyk 13 Verre Weste
Wyk 13a&b – Magriet Zietsman – 0832800242
Wyk 14 Westdene
Wyk 14a – Sunette Boshoff – 0828261591
Wyk 14b – Leonie Kühn – 0827120730
Wyk 15 Serenitas en Gratias
Wyk 15a&b – Martie van Rooyen – 0609447959
Wyk 15c – Anette Evans – 0832877086
Wyk 16 Kiepersol Area
Wyk 16 – Benita Hancke – 0833795636
Wyk 17 Noorderbloem en Omliggende Buurt
Wyk 17 – Elsa Joubert – 0649039752
Wyk 18 Verre Noorde
Wyk 18a – Magda van Wyk – 0765868693
Wyk 18b
Wyk 19 Bayswater en verder Oos
Wyk 19a –
Wyk 19b – Hanta van Wyk – 0845043926
Wyk 20 Waverley en Suidwaarts
Wyk 20a – Maggs Fullaway – 0769861064
Wyk 20b – Nicolene Pretorius – 0514367391
Vrouekomitee en ander verteenwoordigers
Komitee vir Vrouelidmate
Voorsitter
Germarie Adendorff – 0790384038
Ondervoorsitter
Maggs Fullaway – 0769861064
Sekretaresse
…
Tesourier
Marthina van Zyl – 0731803193
Addisionele lede
Chané Potgieter – 0732334899
Sanet Grové – 0834065996
Martie van Rooyen – 0609447959
Verteenwoordigers
ENGO Maatskaplike dienste
Luchell Coetzee – 0515226914
Kinderhuis – Gladstone 65
Marinique du Plessis – 0722078982
Sorg-en-Omgee Onkologie
Menitza Gutter – 0832642377
Anchor of Hope Shelter vir mans
Etienne Bramley – 0680845311
Berg-en-Dal Gemeentemark
Jaco van Niekerk – 0789918013
Foto: iFlair Photography