Skakels na vorige Erediensuitsendings, Gemeentefokus en Taizéliturgie

Liturgie vir sekere Erediensuitsendings

Laai die uitdeelstuk met Liturgie vir 'n bepaalde erediens hier af
17 November 2024

KONINKRYKSTYD

Kerssangdiens

Prediker: Ds. Johan Marais

Tema: "Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die duisternis sal bly nie."

Teks: Johannes 12:46

25 Desember 2024

KONINKRYKSTYD

Kersdiens

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: "Kyk na ons HERE, ... kom, ... en ontmoet ons weer op u pad."

Teks: Matteus 1:18-24, 2:1-18; Jesaja 63:1-16, 64:1-5a

Programme vir preekreekse of spesiale eredienste

Laai die uitdeelstuk vir 'n bepaalde preekreeks of spesiale erediens hier af

Erediensreekse

2 April 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesig

Aandnagmaal en Paaswaak

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: “En Hy het die brood geneem, en nadat Hy die seëngebed uitgespreek het, breek Hy dit, en gee dit vir hulle, en sê: ‘Dit is my liggaam, wat vir julle gegee word. Doen dit om My in herinnering te bring.”
(Lukas 22:19)

Teks: Lukas 22:1-6; 22:7-13; 22:14-15a en 28-38; 22:15-23; 22:39-46; 22:47-53; 22:54-62; 22:63-65

3 April 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesig

Goeie Vrydag

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: "Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie."

Teks: Lukas 22:66-71; 23:1-5; 23:6-12; 23:13-25; 23:26-43; 23:44, 47-55

5 April 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesig

Opstandingsondag

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: "...dat in sy Naam bekering tot die vergewing van sondes aan alle nasies verkondig moet word."

Teks: Lukas 22:66-71; 23:1-5; 23:6-12; 23:13-25; 23:26-43; 23:44, 47-55

1 Junie 2025

PINKSTER

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: Van verslaentheid na vertroue

Teks: Esegiël 37:1 

2 Junie 2025

PINKSTER

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: Van verslaentheid na vertroue

Teks: Esegiël 37:2-3

3 Junie 2025

PINKSTER

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: Van verslaentheid na vertroue

Teks: Esegiël 37:5-8

4 Junie 2025

PINKSTER

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: Van verslaentheid na vertroue

Teks: Esegiël 37:9-13

5 Junie 2025

PINKSTER

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Prediker: Ds. Jan Lubbe

Tema: Van verslaentheid na vertroue

Teks: Esegiël 37:14

Leesstukke

Laai leesstukke hier af