Erediens deur

Ds. Johan Marais

om 09:30.

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Tema: “Ons was eens vasgevang in ons eie wêreld, maar God – vol goedheid en liefde – het ons genadiglik kom red. Hy het ons nuut gemaak en ons geroep om goeie dinge te doen.”

Teks: Titus 3:3-8