Preek van die Leek deur

Me. Sheri Brynard

om 18:00.
KONINKRYKSTYD

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Tema: “Laat jou lewe aan die Here oor…”

Die getuienis van en ‘n boodskap oor lewensuitdagings (en/in die kerk) deur ‘n internasionale ambassadeur vir persone met Down sindroom

Teks: Psalm 37