Erediens deur

Ds. Janke Hurter

om 09:30.
KONINKRYKSTYD

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Dankie-sê diens en Bevestiging van Kerkraadslede

Tema: Laat ons in God se paaie wandel en so Sy vrede uitdeel aan ander, terwyl ons wag dat Hy (weer) kom.

Teks: Jesaja 2:3