Erediens deur

Ds. Jan Lubbe

om 09:30.
ADVENT

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Tema: Wag, kyk… Die Heilige Weg van die Here, nooi ui, moedig aan én belowe: Lewe 

Teks: Jesaja 55:1-13