Erediens deur

Ds. Jan Lubbe

om 09:30.

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
2e Sondag ná Epifanie

Tema: Wanneer – ná alle geswoeg en in diep waters – jy ontdek Wie Jesus is, volg die bevryding én die roeping vir ‘n nuwe jaar!

Teks: Lukas 5:1-11