Erediens deur

Ds. Janke Hurter

om 09:30.

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
5e Sondag ná Epifanie

Tema: Die unieke gesag van Jesus: Die Woord wat heelmaak, verander, dra en troos…

Teks: Lukas 7:1-10