Goeie Vrydag Wydingsdiens deur
Ds. Jan Lubbe
om 09:00.
“In die nag, en in die dag, oral voor Gods aangesig”
Tema: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.”
Teks: Lukas 22:66-71; Lukas 23:1-5; Lukas 23:6-12; Lukas 23:13-25; Lukas 23:26-43; Lukas 23:44, 47-55