Erediens deur
Ds. Jan Lubbe
om 09:30.
Berg-en-Dal 70 Jaar!
Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig…
6e Sondag ná Pase
Tema: Wanneer Jesus voor jou oë “verdwyn”, moet jy (wag en) fyn luister…
Teks: Lukas 2:41-51; 4:21, 25, 42-44; 5:15-16; 24:28-32; 24:44-53