Erediens deur

Di. Johan Marais en Janke Hurter

om 09:30.

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
Pinksterfees

Tema:Jesus se grootste antwoord op die gebed wat ek nie eers geweet het ek bid nie…

Teks: Lukas 11:9-13; Handelinge 2:1-12