Erediens deur
Ds. Jan Lubbe
om 09:30.
Berg-en-Dal 70 Jaar!
Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig…
KONINKRYKSTYD
Tema: Wat jy het, is genoeg: die beloftes van Jesus – hou net dááraan vas!
Teks: Openbaring 1:9-11 en 14-15
Openbaring 2:18-29