Ons roeping in 2024 is...

“Op berge en in dale – oral voor Gods aangesig” 

As gemeenskap van gelowiges, is ons in NG Kerk Berg-en-Dal geroep om God Drie-Enig te verheerlik –

wanneer ons God aanbid en vreugdevol te loof

wanneer ons in geloof, hoop en liefde groei

wanneer ons die goeie nuus van Jesus Christus deel 

en wanneer ons daagliks in die lig van Gods Woord leef

Lees meer

Op berge en in dale - oral voor Gods aangesig

Ons roeping vir 2024…

Die NG Kerk Berg-en-Dal is geroep om God Drie-Enig te verheerlik… 

-uit dankbaarheid vir sy genade en liefde

-en vir die geloof wat Hy in ons harte brandend hou

-in gehoorsaamheid aan Christus

-deur sy Woord en Gees gelei

-en in die eenheid van die ware geloof saamgebind.

Ons is oortuig dat dit kan gebeur wanneer ons as gemeenskap van gelowiges…

  • God aanbid en vreugdevol loof 

-onder die suiwer bediening van sy Woord en die sakramente in ons eredienste

  • ons in geloof, hoop en liefde groei

-deur persoonlike en gesamentlike bestudering van sy Woord en ons Christelike belydenis

-deur die onderrig daarvan aan ons kinders

-deur die onderlinge omsien na en sorg vir mekaar

-en deur toewyding in gebed 

  • ons die Evangelie van Jesus Christus deel

-deur ons woorde en dade, in opregtheid en nederigheid, aan almal met wie ons hierdie tyd en omgewing deel, asook met hulle verder weg na wie toe ons gelei mag word

-deurdat ons daagliks volgens die eise van Gods Woord leef, saam en afsonderlik, elkeen volgens sy of haar gawes, op die verskillende akkers van sy Koninkryk en in die verwagting van ‘n nuwe hemel en aarde.

Om ons hiertoe in staat te stel… 

-sonder ons onder leiding van die Heilige Gees lidmate af om in die ampte van leraars, ouderlinge en diakens te dien

-om deur verkondiging, toerusting, administrasie en bestuur sekere funksies te vervul

-en verklaar ons ons van harte bereid om hierin met hulle saam te werk.

Wat glo en bely ons?

Ons bely ons geloof… 

Berg-en-Dal is ‘n Christelike Kerk wat saam met die Kerk van alle eeue en in alle oorde, ons geloof in die woorde van die Apostoliese Geloofsbelydenis bely…

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, Skepper van die hemel en die aarde.

En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;

wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;

wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het;

wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;

wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,

van waar Hy sal kom om te oordeel dié wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.

Ek glo in die Heilige Gees.

Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;

die vergewing van sondes;

die opstanding van die vlees

en ‘n ewige lewe.

We confess our faith…

Berg-en-Dal is a Christian Church which, together with the Church of all ages and in all places, confesses our faith in the words of the Apostolic Creed…

I believe in God the Father Almighty, Creator of heaven and earth.

And in Jesus Christ, his only Son, our Lord;

who was conceived by the Holy Spirit, born of the Virgin Mary;

suffered under Pontius Pilate, was crucified, died and was buried; He descended to hell.

The third day he rose again from the dead.

He ascended to heaven, and is seated at the right hand of God the Father almighty;

from there He will come to judge the living and the dead.

I believe in the Holy Spirit;

the holy Christian Church, the communion of saints;

the forgiveness of sins;

the resurrection of the body;

and the life everlasting.

Berg-en-Dal kerk deel haar Christelike geloof in besonder met daardie kerke wat uit die Reformasie van die 16e eeu gegroei het, en daarom onderskryf ons die Drie Formuliere van Enigheid:

  • die Nederlandse Geloofsbelydenis (1559),
  • die Heidelbergse Kategismus (1563) en
  • die Dordtse Leerreëls (1618-1619).

Lees meer oor wat ons saam met die belydenisskrifte aangaande die Woord van God; ons troos waaruit ons leef; en die Kerk betuig: 

Saam met die belydenisskrifte betuig ons as volg

Aangaande die Woord van God – (Nederlandse Geloofsbelydenis, Artikels 1-9):

Ons ken God deur twee middele: eerstens, deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die hele wêreld. Dit is immers voor ons oë soos ‘n mooi boek waarin alle skepsels, groot en klein, die letters is wat ons die onsigbare dinge van God, naamlik sy ewige krag en Goddelikheid, duidelik laat sien…

Tweedens maak Hy Hom deur sy heilige en Goddelike Woord nog duideliker en meer volkome aan ons bekend en wel soveel as wat vir ons in hierdie lewe tot sy eer nodig is en tot saligheid van hulle wat aan Hom behoort. Ons bely dat hierdie Woord van God nie deur die wil van ‘n mens gestuur of voortgebring is nie, maar die heilige mense van God het dit, deur die Heilige Gees gedrywe, gespreek (2Pet.1:21). Daarna het God deur sy besondere sorg vir ons en ons saligheid, sy dienaars, die profete en apostels, beveel om sy geopenbaarde Woord op skrif te stel… Ons glo sonder twyfel alles wat daarin vervat is, nie juis omdat die kerk hulle aanvaar en as sodanbig beskou nie, maar veral omdat die Hielige Gees in ons hart getuig dat hulle van God is…

Ons glo volgens hierdie waarheid en hierdie Woord van God in ‘n enige God, een enige Wese, in wie drie Persone is, naamlik die Vader en die Seun en die Heilige Gees…

Die Vader is die oorsaak, oorsprong en begin van alle sigbare en onsigbare dinge. 

Die Seun is die Woord, die wysheid en die beeld van die Vader.

Die Heilige Gees is die ewige krag en mag wat van die Vader en die Seun uitgaan.” 

Aangaande die troos waaruit ons leef – (Heidelbergse Kategismus, Sondag 1)

Wat is jou enigste troos in lewe en sterwe?

Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie aan myself nie, maar aan my getroue Verlosser Jesus Christus behoort. Hy het met sy kosbare bloed vir al my sondes ten volle betaal en my uit alle heerskappy van die duiwel verlos. Hy bewaar my op so ‘n wyse dat, sonder die wil van my hemelse Vader, geen haar van my kop kan val nie. Alles moet inderdaad tot my saligheid dien. Daarom verseker Hy my ook deur sy Heilige Gees van die ewige lewe en maak Hy my van harte gewillig en bereid om voortaan vir Hom te lewe.” 

Aangaande die Kerk – (Heidelbergse Kategismus, Sondag 21)

Wat glo jy van die heilige algemene, Christelike kerk?

Dat die Seun van God uit die hele menslike geslag vir Hom ‘n gemeente wat tot die ewige lewe uitverkies is, deur sy Gees en Woord in die eenheid van die ware geloof van die begin van die wêreld af tot die einde toe vergader, beskerm en onderhou en dat ek daarvan ‘n lewende lid is en ewig sal bly.” 

Geloofsbelydenisse en die Belydenisskrifte

Volg die skakel na die NG Kerkargief om die volgende dokumente af te laai:

  • Apostoliese Geloofsbelydenis (Twaalf Artikels)
  • Geloofsbelydenis van Nicéa
  • Geloofsbelydenis van Athanasius
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Heidelbergse Kategismus
  • Dordtse Leerreëls

Ons Geskiedenis

Enkele belangrike momente

Die NG Kerk Berg-en-Dal is op 22 September 1956 gestig as dogter van Bloemheuwel-gemeente in Bloemfontein, met die nuwe Dan Pienaar-woonbuurt in en rondom die Tempe-vallei, as bedieningsterrein. Die gemeente het met 720 lidmate en ’n kerkraad van 15 ouderlinge en 15 diakens tot stand gekom. Die eerste leraar is in Februarie 1957 bevestig – dr. Tienie Zeeman.

Belangrike momente in die geskiedenis van Berg-en-Dal:

  • Stigting van die NG Kerk Berg-en-Dal: 22 September 1956
  • Bevestiging van die eerste leraar – dr. Tienie Zeeman: Februarie 1957
  • Inwyding van die kerkgebou – Hemelvaartdag in Mei 1959
  • NG Kerk Heuwelsig stig af van Berg-en-Dal: 1963
  • Bou van Berg-en-Dal kerksaal: 1967
  • Begin met afsonderlike “kleinkerkie” vir jong kinders: 1967
  • Engelstalige bediening met afsonderlike eredienste: 1972
  • Andrew Murray gemeente stig af van Berg-en-Dal: 1975
  • Kontiki Kleuterskool open: 1976
  • Bediening onder Sothosprekendes begin: 1976
  • Werkersklas begin: 1978
  • Hoërskool Sentraal vestig in Dan Pienaar: 1981
  • Berg-en-Dal 25-jarige jubileum: 1982
  • Huis Eie Haard – koshuis van Hoërskool Sentraal: 1985
  • Berg-en-Dal 40 jaar oud: 1996
  • Berg-en-Dal 50-jarige jubileum: 2006
  • Gedenkboek: Berg-en-Dal ‘n halfeeu voor God se aangesig, 1956-2006
  • Ds. Gert Terblanche 25-jarige ampsjubileum: 2007
  • Ingebruikneming van “nuwe orrel” nadat die orrel verskuif en herbou is: 2007
  • Kerkgebou 60 jaar oud: Mei 2019
  • Digitale uitsendings van eredienste via YouTube begin: April 2020
  • Ds. Jan Lubbe – voorsitter van die Moderamen van die Vrystaat Sinode van die NG Kerk: Maart 2022
  • Ds. Jan Lubbe 25-jarige ampsjubileum: Julie 2022
  • Eerste vroueleraar in Berg-en-Dal bevestig – ds. Janke Hurter – April 2023
  • Ds. Jan Lubbe – voorsitter van die Moderamen van Algemene Sinode van die NG Kerk: Oktober 2023
Predikante wat Berg-en-Dal bedien het

Voltydse leraars:

  1. Dr. Tienie Zeeman: 1957 – 1975
  2. Dr. Floris Botha: 1971 – 1982
  3. Ds. Jan Slabbert: 1975 – 1997
  4. Ds. Gert Terblanche: 1982 – 2015
  5. Ds. Jan Lubbe: 1997 –
  6. Ds. Johan Marais: 2016 –
  7. Ds. Janke Hurter (Jeugleraar): 2023 –


Ook aan Berg-en-Dal verbonde:

  • Prof. Pieter Potgieter: 1995 – 2003 
  • Ds. Jurie Badenhorst: 2005 (waarnemend tydens ds. Jan Lubbe se sabbatsjaar in 2005)

Ons Gemeenteprofiel

NG Kerk

Berg-en-Dal

2024

Leraars

Ds. Jan Lubbe, ds. Johan Marais en ds. Janke Hurter (Jeugleraar)

Lidmate en besoekpunte

Belydende lidmate: 1005

Dooplidmate: 258

Besoekpunte: 546

Gemeenteprofiel afgelei uit CLS-opname in 2023

Berg-en-Dal het in 2023 weer deelgeneem aan ‘n gemeente-opname, Church Life Survey (CLS), met die oogmerk om die lewenskragtigheid van die gemeente te ondersoek. Hier volg ‘n uittreksel uit die verslag.

(Die vorige gemeente-opname was in 2019. Sien 2019 se NCLS-Verslag hieronder.) 

Volg die CLS-skakel onderaan om die volledige verslag te besigtig.

Gemeenteprofiel afgelei uit NCLS-opname in 2019

Berg-en-Dal het in 2019 deelgeneem aan ‘n gemeente-opname, National Church Life Survey (NCLS), met die oogmerk om die lewenskragtigheid van die gemeente te ondersoek. Hier volg ‘n uittreksel uit die verslag. 

Volg die NCLS-skakel onderaan om die volledige verslag te besigtig.

Om toegang tot die profiel aanlyn te verkry, gebruik www.sa.ncls.org.au en die profielnommer 8WP99C.

Ons Personeel

Leraars

Ds. Jan Lubbe

janlubbe1964@gmail.com
0827849362
Wyke: 1-10

Ds. Johan Marais

johanmarais@bergendalkerk.co.za
0845178052
Wyke: 11-20

Ds. Janke Hurter

jankehurter@bergendalkerk.co.za
0788949166
Jeugleraar

Musiek en Klank

Orrelis – Kerk

-Dr. Johan Cromhout

0832746655

quaver@stms.co.za

Klankoperateur – Kerk

-Rachelle Wilson

0827328329

rachellewilson67@yahoo.com

Operateur Lewendige Uitsendings

-Ebeth Wilson

0835609178

ebethwilson16@gmail.com

-Dawie Kleynhans

0791680549

dawiekleynhans2003@gmail.com

-Pieter Adendorff

0639113490

pietera24@gmail.com

Begeleier – Saal

-Lienkie Marais

0826110469

lienkiemarais2@gmail.com

Klankoperateur – Saal

Administratief
Kerkkantoor

Skriba

-Denise Louw

0514362750

0731803193

kantoor@bergendalkerk.co.za

Kassier

-Marthina van Zyl

0514362750

0731803193

finansies@bergendalkerk.co.za

Logistiek
Terrein

Terreinbestuurder

-Pieter Wilken

0514362750

0631902964

terrein@bergendalkerk.co.za

Hulpkoster

Terreinwerkers

-Jeanett Kgati

-Josphine Lehare

-Andrew Pitso

-Jacob Chopo

Ons Bestuursraad

VOORSITTER
Dave Samuel
0825508871
drs@bfn.co.za

EREDIENSBEDIENING
Marius Swart
0832746482
mjswart@ktc.bfnmcc.co.za

GEMEENTEBEDIENING
Jacqueline Hechter
0826063221
hechterawj@mweb.co.za

JEUGBEDIENING
Frikkie Badenhorst
0826811114
eternity@ubertech.co.za

GETUIENIS- EN BARMHARTIGHEIDSBEDIENING
Jaco van Niekerk
0789918013
christinevanniekrk62@gmail.com

WYKSBEDIENING
Leierouderling
Adrie Hechter
0714775483
tommix1855@gmail.com
Leierdiaken
David-Rees Samuel
0829500980
david-rees.samuel@pwc.com

ONDERSTEUNINGSBEDIENING
-Komitee vir Diensverhoudinge
-Komitee vir Geldsake
-Komitee vir Eiendomme

KOMITEE VIR DIENSVERHOUDINGE
Seef Hefer
0826535353
seefhefer@law.co.za

KOMITEE VIR GELDSAKE
Dewald König
0832548632
dewald.konig@pwc.com

KOMITEE VIR EIENDOMME
Jors van der Schyff
0825734243
jorsvds@gmail.com

Portretfoto kerkvensters van bo af IMG_8762

Ons Kerkraad

Ouderlinge

Leierouderling – Adrie Hechter – 0714775483

Onderleierouderling –   –

Onderleierouderling – Corne Franken – 0825579525

Wyk 1 – Louis Oberholzer – 0824448101

Wyk 2 – Pieter Klindt – 0842575655

Wyk 3 – Karen Klindt – 0846268865

Wyk 4 – 

Wyk 5 – Francois Strydom – 

Wyk 6 – 

Wyk 7 – Dicky Jordaan – 0833019752

Wyk 8 – Francois Laux – 0786509860

Wyk 9 – Geo Jooste – 0823776615

Wyk 10 – Claudine Engelbrecht – 0825505770

Wyk 11 – Cornel Strydom – 

Wyk 12 – Schalk Wentzel – 0836285085

Wyk 13 – Louis Kruger – 0827743370

Wyk 14 – Christo Boshoff – 0823125301

Wyk 15 – Johan Botha – 0834117580

Wyk 16 – Matildie Wium – 0845571123

Wyk 17 – Corne Franken – 0825579525

Wyk 18 –  – 

Wyk 19 – Naas van Wyk – 0849295344

Wyk 20 – Faan du Toit – 

Addisionele ouderlinge:

Germarie Adendorff – 0790384038

Stoffel du Raan

Diakens

Leierdiaken – David-Rees Samuel – 0829500980

Onderleierdiaken –  – 

Onderleierdiaken –  – 

Wyk 1 –  – 

Wyk 2 – Johan van der Schyff – 

Wyk 3 – Christoff van der Schyff – 0729976269 

Wyk 4 – Jamie Faber – 0823784240

Wyk 5 – Ebeth Wilson – 0835609178

Wyk 6 – Bremer Louw – 0716803234

Wyk 7 – Hanri van den Berg – 0727273757

Wyk 8 –  – 

Wyk 9 – Riaan Kymdell – 0798716683

Wyk 10 – Mathilda Henning – 0833210570

Wyk 11 – Pieter le Roux – 0827765468

Wyk 12 – Hanno Rossouw – 0836083358

Wyk 13 – Sarahné Dreyer – 0729588877

Wyk 14 – JP Joubert – 0799034332

Wyk 15 – Elmaree Retief – 0815379363

Wyk 16 – Lindi Botes – 0662482177

Wyk 17 – Thys du Plessis – 0833037900

Wyk 18 – Johan Vorster

Wyk 19 – Jacques Potgieter – 0795257474

Wyk 20 – Mariëtte Pretorius – 0685161944 

Addisionele diakens:

Nicolaas Janse van Rensburg – 0823785754

Mia de Jager – 0606413125 (E-wyk)

Reas Botes –

Susan Jordaan – 

Wyksindeling en bediening in wyke

Geografiese Wyksindeling

Wyksindeling

Wyk 1      Suidelike grens, bo teen Grant’s Hill     

(a) Harry Smithstraat; Papenfusplek; Albrechtstraat 53-65

(b) Senekalstraat 14-33; Kapt. Goodmanstraat 3-15; Kapt. Dawsonstraat 10,12 en 15

(c) Senenkalstraat 2-15; Kapt. Dawsonstraat 2-13; Albrechstraat 49

Wyk 2      Teen suidelike hang van Grant’s Hill     

(a) Albrechtstraat 71-104 

(b) Hindonstraat 8-12 en 7-11; Gordon Smithsingel 3-14; Kmdt. Senekalstraat 35-51 en 30-52; Hoeke van Genl. van Schoorstraat 1-8 en Gordon Smithsingel 3-14

Wyk 3      Blok agter kerk en wes tot by Eie Haard-koshuis               

(a) Senekalstraat 53-80; Leydstraat 3-10; Hindonstraat 4

(b) Hertzogstraat 61-99

Wyk 4      Westelike hoër hang teen Grant’s Hill                

(a) Suidelike deel van Paul Rouxstraat (bo) 46-93

(b) Lady Smithsingel; Kidgerstraat; Prophetstraat 12 en 17

­­­Wyk 5      Westelike laer hang van Grant’s Hill                  

(a) Noordelike deel van Paul Rouxstraat (onder) 14-42 en 17-51

(b) Dickie Clarkstraat; Prophetstraat 8-15

Wyk 6      Blok rondom Willem Postma Laerskool              

(a) Poulteneystraat; Van Andelstraat; Morganstraat

(b) Winterstraat; Masseystraat; Prophetstraat 1-9

Wyk 7      Blok tussen kerkgebou, Preller Plein en Emily Hobhouse Plein

(a) Albrechtstraat-Noord 110-119; Waverleyweg-Wes

(b) Langenhovenstraat; Thealsingel; Diassingel; Fleckstraat

(c) Louw Wepenerstraat1-27; Leipoldsingel; Da Gamaplek; Dan Pienaarrylaan-Noord

Wyk 8      Blok noord van Emily Hobhouse Plein   

(a) Hillsboro (Naby NG Heuwelsig)

(b) Sewe Damme

(c) Bewarea; Rusticana

Wyk 9      Blok wes van Hoërskool Sentraal                     

(a) Cronjéstraat 6-2; Genl. Conroystraat 2-14; Johieshof (Woonstelle)

(b) Conroystraat 16-44; Mockestraat 3-22; Genl. Fickstraat

Wyk 10      Siësta                                                    

­­­­Wyk 11      Blok suidwes van Johieshof                           

(a) Shangrila; Klopperstraat

(b) Cronjéstraat1-5; Max M’rel Meenthuise; Dan Pienaarrylaan tot by 78

Wyk 12      Blok noordwes van Tempe en langs N1             

(a) Heuwelsig-woonbuurt (Naby NG Heuwelkruin); Rayton; Lilyvale

(b) Woodlands; Groenvlei

Wyk 13      Verre Weste             

(a) Bainsvlei; Langenhovenpark

(b) Universitas; UV; Wilgehof; Brandwag

Wyk 14      Westdene           

(a) Westdene-Suid en -Noord; Brebnerstraat; Brillstraat en omliggende strate

Wyk 15      Serenitas en Gratias           

(a) Serenitas 1-100

(b) Serenitas 101-196

(c) Gratias

Wyk 16      Kiepersol Area

Wyk 17      Noorderbloem en Omliggende Buurt

Wyk 18      Verre Noorde     

(a) Pentagonpark; Heliconhoogte; Meenthuiskomplekse in Noorde

(b) Santé Aftreeoord; Noordelike streke en plase noord van stad

Wyk 19      Bayswater en verder Oos                              

(a) Bayswater

(b) Noordhoek; Oostelike streke

Wyk 20      Waverley en Suidwaarts                                           

(a) Waverley-Wes; Waverleyweg 70-148; Aangrensende strate

(b) Arboretum; Middestad

Bediening in wyke

Wykskoördineerders

Wyk 1      Suidelike grens, bo teen Grant’s Hill   

Wyk 1a – Celesté Hutton – 0832323593

Wyk 1b – 

Wyk 1c – 

Wyk 2      Teen suidelike hang van Grant’s Hill  

Wyk 2a 

Wyk 2b  

Wyk 3      Blok agter kerk en wes tot by Eie Haard-koshuis 

Wyk 3a – Annette de Wet – 0832830846

Wyk 3b – Marié Nel – 0828023176

Wyk 4      Westelike hoër hang teen Grant’s Hill    

Wyk 4a – Hanlie Gouws – 0832878836

Wyk 4b – Anra Faber – 0828264147

­­­Wyk 5      Westelike laer hang van Grant’s Hill    

Wyk 5a&b – Ezelle Samuel – 0827397329

Wyk 6      Blok rondom Willem Postma Laerskool        

Wyk 6a 

Wyk 6b 

Wyk 7      Blok tussen kerkgebou, Preller Plein en Emily Hobhouse Plein

Wyk 7a – Germarie Adendorff – 0790384038

Wyk 7b 

Wyk 7c – Erika Weyers – 0832808706

Wyk 8      Blok noord van Emily Hobhouse Plein   

Wyk 8a 

Wyk 8b – Alfréda Schutte – 0827948593

Wyk 8c – Martie Laas – 0829277192

Wyk 9      Blok wes van Hoërskool Sentraal       

Wyk 9a 

Wyk 9b 

Wyk 10      Siësta

Wyk 10 

­­­­Wyk 11      Blok suidwes van Johieshof    

Wyk 11a – Kathy Jansen – 0825585331

Wyk 11b – Mathilda Henning – 0833210570

Wyk 12      Blok noordwes van Tempe en langs N1 

Wyk 12a – Joanita Rossouw – 0823268966

Wyk 13      Verre Weste  

Wyk 13a&b – Magriet Zietsman – 0832800242

Wyk 14      Westdene      

Wyk 14a – Sunette Boshoff – 0828261591

Wyk 14b – Leonie Kühn – 0827120730

Wyk 15      Serenitas en Gratias  

Wyk 15a&b – Martie van Rooyen – 0609447959

Wyk 15c – Anette Evans – 0832877086

Wyk 16      Kiepersol Area

Wyk 16 – Benita Hancke – 0833795636

Wyk 17      Noorderbloem en Omliggende Buurt

Wyk 17 – Elsa Joubert – 0649039752

Wyk 18      Verre Noorde

Wyk 18a – Magda van Wyk – 0765868693

Wyk 18b  

Wyk 19      Bayswater en verder Oos     

Wyk 19a – 

Wyk 19b – Hanta van Wyk – 0845043926

Wyk 20      Waverley en Suidwaarts   

Wyk 20a – Maggs Fullaway – 0769861064

Wyk 20b – Nicolene Pretorius – 0514367391

Vrouekomitee en ander verteenwoordigers

Komitee vir Vrouelidmate

Voorsitter

Germarie Adendorff – 0790384038

Ondervoorsitter

Maggs Fullaway – 0769861064

Sekretaresse

Tesourier

Marthina van Zyl – 0731803193

Addisionele lede

Chané Potgieter – 0732334899

Sanet Grové – 0834065996

Martie van Rooyen – 0609447959

Verteenwoordigers

ENGO Maatskaplike dienste

Luchell Coetzee – 0515226914

Kinderhuis – Gladstone 65

Marinique du Plessis – 0722078982

Sorg-en-Omgee Onkologie

Menitza Gutter – 0832642377

Anchor of Hope Shelter vir mans

Etienne Bramley – 0680845311

Berg-en-Dal Gemeentemark

Jaco van Niekerk – 0789918013

Foto: iFlair Photography