Aandnagmaal en Paaswaak deur
Ds. Jan Lubbe
om 18:00.
“In die nag, en in die dag, oral voor Gods aangesig”
Tema: “En Hy het die brood geneem, en nadat Hy die seëgebed uitgespreek het, breek Hy dit, en gee dit vir hulle, en sê: ‘Dit is my liggaam, wat vir julle gegee word. Doen dit om My in herinnering te bring.”
Teks: Lukas 22:1-6; Lukas 22:7-13; Lukas 22:14-15a en 28-38; Lukas 22:15-23; Lukas 22:39-46; Lukas 22:54-62; Lukas 22:63-65