Skakels na vorige Erediensuitsendings, Gemeentefokus en Taizéliturgie
Liturgie vir sekere Erediensuitsendings
17 November 2024
KONINKRYKSTYD
Kerssangdiens
Prediker: Ds. Johan Marais
Tema: "Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die duisternis sal bly nie."
Teks: Johannes 12:46
25 Desember 2024
KONINKRYKSTYD
Kersdiens
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: "Kyk na ons HERE, ... kom, ... en ontmoet ons weer op u pad."
Teks: Matteus 1:18-24, 2:1-18; Jesaja 63:1-16, 64:1-5a
Programme vir preekreekse of spesiale eredienste
Erediensreekse
Paasfees 2026
2 April 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigAandnagmaal en Paaswaak
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: “En Hy het die brood geneem, en nadat Hy die seëngebed uitgespreek het, breek Hy dit, en gee dit vir hulle, en sê: ‘Dit is my liggaam, wat vir julle gegee word. Doen dit om My in herinnering te bring.”
(Lukas 22:19)
Teks: Lukas 22:1-6; 22:7-13; 22:14-15a en 28-38; 22:15-23; 22:39-46; 22:47-53; 22:54-62; 22:63-65
3 April 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigGoeie Vrydag
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: "Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie."
Teks: Lukas 22:66-71; 23:1-5; 23:6-12; 23:13-25; 23:26-43; 23:44, 47-55
5 April 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigOpstandingsondag
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: "...dat in sy Naam bekering tot die vergewing van sondes aan alle nasies verkondig moet word."
Teks: Lukas 22:66-71; 23:1-5; 23:6-12; 23:13-25; 23:26-43; 23:44, 47-55
Pinkster 2026
14 Mei 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigHemelvaart
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema:
Teks: Lukas 24:5 en Handelinge 1:11
Geen uitsending a.g.v. tegniese probleme
17 Mei 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigPinksterdiens
Prediker: Ds. Johan Marais
Tema: God het só naby gekom
Teks: Romeine 8:23-28
18 Mei 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigPinksterdiens
Prediker: Ds. Johan Marais
Tema: 'n Worsteling met God
Teks: Genesis 32:22-31
19 Mei 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigPinksterdiens
Prediker: Ds. Johan Marais
Tema: Wat help dit om te bid as God onveranderlik is?
Teks: Jona 3
20 Mei 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigPinksterdiens
Prediker: Ds. Johan Marais
Tema: Die Seun van God in gebed
Teks: Lukas 22:31-34 & 39-46
21 Mei 2026
1956-2026 Berg-en-Dal 70 jaar voor Gods aangesigPinksterdiens
Prediker: Ds. Johan Marais
Tema: Klop, klop en klop weer
Teks: Lukas 11:5-10
Pinkster 2025
1 Junie 2025
PINKSTER
“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Van verslaentheid na vertroue
Teks: Esegiël 37:1
2 Junie 2025
PINKSTER
“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Van verslaentheid na vertroue
Teks: Esegiël 37:2-3
3 Junie 2025
PINKSTER
“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Van verslaentheid na vertroue
Teks: Esegiël 37:5-8
4 Junie 2025
PINKSTER
“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Van verslaentheid na vertroue
Teks: Esegiël 37:9-13
5 Junie 2025
PINKSTER
“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Van verslaentheid na vertroue
Teks: Esegiël 37:14
Spesiale Hulpverleningsprojek Julie 2026
Berg-en-Dal en ander gemeentes bied hulp aan burgers van Zimbabwe en Malawi
Saterdag en Sondag, 4 & 5 Julie 2026
Skenkings is ontvang. Vrywilligers het hard gewerk!
Toebroodjies is gesmeer en kospakkies is gepak. Sop is gekook en aan vlugtelinge bedien.
1780 Burgers van Zimbabwe en Malawi reis per bus vanaf Kaapstad na Musina om gerepatrieer te word na hulle lande van oorsprong
Berg-en-Dal was deel van ‘n span vrywilligers in Bloemfontein en Kaapstad wat hierdie groep ondersteun het. Vóór hierdie groep en in die dae daarna het nog ‘n paar duisend buitelandse burgers die reis na die noorde onderneem. Hulle is deur ander organisasies ondersteun. Berg-en-Dal het gereageer op ‘n oproep deur ResponseSA in Kaapstad, ‘n organisasie wat in noodtoestande deur ‘n netwerk van vrywilligers hulp verleen.
Sop en kospakkies is aan almal uitgedeel. Ekstras soos toiletpapier, sanitêre doekies, babadoeke en kos vir kleuters is ook voorsien.
Dankie aan elke vrywilliger vir die groot hulp en milde skenkings! Groot waardering vir Marthina van Zyl wat leiding geneem het by Berg-en-Dal!