Erediens deur

Ds. Jan Lubbe

om 09:30.

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
2e Sondag in Lydenstyd

Tema: Vir die vra van ons daaglikse vergifnis, is daar één knielplek: Gód, ons Vader.

Teks: Lukas 11:1-13