Erediens deur

Ds. Jan Lubbe

om 09:30.

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
1e Sondag ná Pase
Goeie Herder-Sondag

Tema: Aan dáárdie kruis, in dáárdie leë graf… het iets met mý gebeur – mý Pase!

Teks: Romeine 6:1-11