Erediens deur

Ds. Johan Marais

om 09:30.

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
2e Sondag ná Pase

Tema: “As mense wat uit die dood lewend geword het” – die pad na heiligmaking.

Teks: Romeine 6:12-23