Erediens deur
Ds. Jan Lubbe
om 09:30.
KONINKRYKSTYD
“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)
Tema: “Loof die Here, o my siel! Ek sal my verheug in Hom!”
– die feeslied van ‘n dankbare Skepping en geseënde gemeente!
Teks: Genesis 1:31-2:3 en Psalm 104:1-35