Erediens deur

Ds. Jan Lubbe

om 09:30.

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
5e Sondag in Lydenstyd

Tema: ‘n Diep verlange na vergifnis, sluit die smal deur na die Vaderhuis oop…

Teks: Lukas 13:22-30