Erediens deur
Ds. Jan Lubbe
om 09:30.
Berg-en-Dal 70 Jaar!
Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig…
KONINKRYKSTYD
Tema: Wees stil, en weet, en bid:
Nie die stryd of storm is die verskriklike uiteinde nie, maar die rus by God!
Teks:
Openbaring 1:9-11
Openbaring 4:1-2 en 5:1-2, 6-7, 14
Openbaring 6:1-17
Openbaring 7:1, 9-10 en 8:1-4