Erediens deur

Ds. Jan Lubbe

om 09:30.
ADVENT

“Lig uit Lig, tot lig vir die nasies” (NICEA 1 700)

Tema: Wag, kyk… Daar ís ‘n weg vorentoe – dit is dié Heilige Weg wat vir ons gegee is!

Teks: Jesaja 35:1-10