Hemelvaartdiens deur

Ds. Jan Lubbe

om 18:00

Berg-en-Dal 70 Jaar!

Sedert 22 September 1956: Oral voor Gods aangesig… 
HEMELVAART

Tema: ‘n Dag in die lewe van ‘n ma: Wanneer God nader tree in ontferming…

Teks: Lukas 1:26-33, 4:16-21, 9:28-34, 22:39-45, 24:1-9
en Handelinge 1:6-12