Skakels na vorige Erediensuitsendings, Gemeentefokus en Taizéliturgie
Liturgie vir sekere Erediensuitsendings
17 November 2024
KONINKRYKSTYD
Kerssangdiens
Prediker: Ds. Johan Marais
Tema: "Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die duisternis sal bly nie."
Teks: Johannes 12:46
28 Maart 2024
PASE
PAASWAAK EN AANDNAGMAAL
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: "...dit is my liggaam." "...dit is my bloed..."
Teks: Matteus 26:17-30
Laai die Liturgie vir die Paaswaak en Aandnagmaal hier af:
29 Maart 2024
PASE
GOEIE VRYDAG
Prediker: Dr. Martin Laubscher
Tema: Kruis-pad...
Teks: Matteus 27:1-54
Laai die Liturgie vir die Goeie Vrydag Erediens hier af:
31 Maart 2024
PASE
FEESDIENS OP PAASSONDAG
Prediker: Ds. Janke Hurter
Tema: "Moenie langer bang wees nie, ...want Hy is opgewek..."
Teks: Matteus 28:1-10
Laai die Liturgie vir die Paassondag Feesdiens hier af:
22, 23, 24 en 25 Januarie 2024
EPIFANIE
WEEK VAN GEBED
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: “Wanneer jy bid, gaan na jou binneste kamer, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat in die verborgenheid is, en jou Vader wat in die verborgenheid sien, sal jou beloon... Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het. Soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
Teks: Matteus 6:6 & 32-33
Laai die Liturgie met gespreksvrae vir die vier gebedsdienste hier af:
21 Januarie 2024
EPIFANIE
WEEK VAN GEBED
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: “Wanneer jy bid, gaan na jou binneste kamer, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat in die verborgenheid is, en jou Vader wat in die verborgenheid sien, sal jou beloon.”
Teks: Matteus 6:6
Laai die Liturgie vir die diens hier af:
7 Januarie 2024
EPIFANIE
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Die verlossende genade van God het verskyn vir alle mense...
Teks: Titus 2:11-13
Laai die Liturgie vir die diens hier af:
25 Desember 2023
KERSDIENS
Prediker: Ds. Janke Hurter
Tema: God is met ons!
Teks: Matteus 1:18-25
Laai die Liturgie vir die diens hier af:
19 November 2023
KERSSANGDIENS
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Laudate Dominum: Sing vir die Heer ‘n nuwe lied!
Teks: Psalm 96
Laai die Liturgie vir die diens hier af:
18 Mei 2023
HEMELVAART
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: "Kyk, ek sien die hemele geopen en die Seun van die Mens aan die regterhand van God staan."
Teks: Handelinge 6:1, 5 en 8-11; 7:48-60; en 8:1-4
Kernvers: Handelinge 7:56
Laai die Liturgie vir die diens hier af:
9 April 2023
PAASSONDAG - Feesdiens met Doop
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: Dit is die ewige lewe: Dat ons deur Jesus Christus, God ons Vader mag noem!
Teks: Johannes 17:3; Johannes 20:17 en 21
Laai die uitdeelstuk met liturgie vir die erediens hier af:
7 April 2023
GOEIE VRYDAG
7e Kruiswoord: "Vader, in u hande gee Ek my gees oor!"
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: "En dit is die ewige lewe: Dat hulle U ken, die enigste ware God, en ook Hom wat U gestuur het - Jesus Christus."
Teks: Lukas 23:46 en Johannes 17:3
Laai die uitdeelstuk met liturgie vir die erediens hier af:
6 April 2023
WITTE DONDERDAG
Weer onthou ons... die lyding, kruisiging en opstanding van Christus
Prediker: Ds. Jan Lubbe
Tema: "En dit is die ewige lewe: Dat hulle U ken, die enigste ware God, en ook Hom wat U gestuur het - Jesus Christus."
Teks: Johannes 3:1-2, 4, 9 en 16-17; Johannes 17:3
Laai die uitdeelstuk met liturgie vir die erediens hier af: